Student
Veldgids NQF4(Vlak 2) voorbereiding
Hierdie kursus is vir studente wat deeltyds wil studeer. Die kursus duur 8 dae en alle voorbereiding word gedoen vir `n student om dan op sy eie tyd te studeer en die nasionale eksamen te…
No upcoming events!
Kruger Nasionale Wildtuin
Verlengde tyd en opleiding bevorder selfbeeld en selfvertroue!! Opleiding in Balule Natuurreservaat en / of Timbavati /of Kruger Nasionale Wildtuin. Gevaarlike Wild en Benadering en Bosveld Voels word behandel. Laeveld Ekologie en geskiedenis Hierdie kursus…
Wapen Bevoegdheid 4
Eerstens neem dit baie ondervinding as gids (op voertuig) om uitstappies te voet in Groot 5 areas te doen, so, `n beginner gids gaan nie sommer in so posisie geplaas word nie. Om te voertuig…
Bosveld Voëls Vlak 2
Ons neem `n dieper kykie na die lewe van voels en die identifisering van voels en hul geluide. Net soos die Waterbergbome kursus is die voels ook vir baie mense `n taai toffie en `n…
Bos & Lodge Kos
Ons het hierdie kursus saamgestel om vir jongmense, met nie baie ondervinding in die kombuis nie, te leer hoe om vir baie mense vinnige en lekker disse aanmekaar te slaan. Studente kry soms werk wat…