Gap Year
No happening events!
No upcoming events!
Fgasa Voorbereiding
Ons studente skryf aan die einde van die Gap-jaar die Fgasa eksamen waartydens die bogenoemde kursusse dan bygedra het tot `n omvattende en goeie agtergrond van gidswerk en die afdelings waaruit dit bestaan. Ons werk…
SPA en Terapie
Baie oorde het natuurlik `n spa of ontspannings en oefening sentrum, en om `n student kompeterend te maak in vergelyking met gewone gidse, het ons `n heerlike 3-dag kursus waar ons die basiese terapie metodes…
Bosveld Voëls Vlak 1
Ons neem `n dieper kykie na die lewe van voels en die identifisering van voels en hul geluide. Net soos die Waterbergbome kursus is die voels ook vir baie mense `n taai toffie en `n…
Gevaarlike Wild & Wapenhantering
Tydens hierdie kurus kyk ons na die optrede, gewoontes, waarskuwingstekens, en hantering van gevaarlike situasies. Dit is baie min dat gidse in so posisie beland en indien hulle doen is dit gewoonlik omdat die gids…
Spore & Tekens
`n Heerlike deel van veldwerk is die uitkenning van spore en raaksien van tekens wat diere agterlaat. Ek beskryf dit gewoonlik as die bos se koerant en jy kan gaste besig hou met detail van…
Perdegids
Oorde wat perderitte aanbied verwag natuurlik dat hierdie deel van hul gidse se werk is. Studente word geleer om met perde te werk, op- en afsaal, perdesiektes, perdry, versorging, voeding en kliente hantering.
Fotografie
Hierdie kursus is selfverrykend aangesien jy wonderlike tonele deur die loop van jou loopbaan in die veld gaan sien. Almal kan foto’s neem maar ken nie die tegnieke om van `n gewone foto `n uitstekende…
Waterberg Bome
As daar nou een manier is om `n werkgewer en kollegas te beindruk, is dit om jou plante goed te ken. Omdat baie mense nie vreeslik baie van hierdie afdeling in gidswerk hou nie het…