Event

Start Time

12:00 am - July 23, 20221

Finish Time

12:00 am - July 26, 20221

Address

Impala Game Ranger Training

Eerstens neem dit baie ondervinding as gids (op voertuig) om uitstappies te voet in Groot 5 areas te doen, so, `n beginner gids gaan nie sommer in so posisie geplaas word nie. Om te voertuig `n gids te wees in `n groot 5 area het jy ook nie wapenhantering nodig nie (anders sou almal wat die Kruger wildtuin besoek bv hierdie kwalifikasie moes he!!) Die enigste wetlike vereiste vir `n gids om in `n Groot 5 area gaste uit te neem is die wet wat jou vereis om “Handling of a firearm for business purposes”(123519) te he. Hierdie opleiding word nie deur Natuur- of Veldgids Opleiding Sentrums aangebied nie en moet apart by `n staatsgeakkrediteerde instansie gedoen word.  Enige ander opleiding is bloot ekstra opleiding en word nie wettiglik vereis nie. Daar kan lodges wees wat vir ekstra opleiding vra, maar baie van hierdie plekke is nie bewus dat Weapon Handling en Dangerous Game kursusse nie die wetlike vereistes is nie, maar bloot ekstras wat jy kan doen indien jy sou werk kry verder in die toekoms of jou loopbaan.

?>