Baie oorde het natuurlik `n spa of ontspannings en oefening sentrum, en om `n student kompeterend te maak in vergelyking met gewone gidse, het ons `n heerlike 3-dag kursus waar ons die basiese terapie metodes leer betreffende maserings, ontspanning, naels en hande en vele meer. Baie oorde is diep binne-in groter reservate gelee en kan nie terapeute uit dorpe kry om gou in te kom vir een of twee afsprake nie. Indien jy as gids hierdie takies ook op `n professionele vlak kan verrig, maak dit net meer deure oop vir jou!
Hello!
We are happy to see you again!
Not a member yet? Register Now
Already a member? Login Now