Event

Start Time

12:00 am - July 28, 20221

Finish Time

12:00 am - August 4, 20221

Address

Impala Game Ranger Training

Verlengde tyd en opleiding bevorder selfbeeld en selfvertroue!!

  • Opleiding in Balule Natuurreservaat en / of Timbavati /of Kruger Nasionale Wildtuin.
  • Gevaarlike Wild en Benadering en Bosveld Voels word behandel.
  • Laeveld Ekologie en geskiedenis
  • Hierdie kursus is handig indien jy dalk in die Laeveld werk – aangesien jy nie weet waar jy gaan werk nie.
  • Diere in die KNP tree oor die algemeen anders op as op gewone wildplase en ons leer hierdie gedrag.
  • Slegs 3 spasies beskikbaar.
?>