Ons studente skryf aan die einde van die Gap-jaar die Fgasa eksamen waartydens die bogenoemde kursusse dan bygedra het tot `n omvattende en goeie agtergrond van gidswerk en die afdelings waaruit dit bestaan. Ons werk vraestelle uit, doen die praktiese asesserings en berei voor vir die finale Fgasa eksamen.
