Event

Start Time

12:00 am - June 14, 20221

Finish Time

12:00 am - June 18, 20221

Address

Impala Game Ranger Training

Ons neem `n dieper kykie na die lewe van voels en die identifisering van voels en hul geluide. Net soos die Waterbergbome kursus is die voels ook vir baie mense `n taai toffie en `n bietjie meer aandag en tyd op hierdie meer gespesialiseerde kursus kan jou help om die algemene voels beter te leer ken. Hierdie is ook `n veld waarmee jy gaste en werkgewers vinnig beindruk en daar is natuurlik baie mense wat juis voelkykers is wat lodges en oorde besoek vir hierdie doel.

?>