Events

No happening events!

No upcoming events!

16
August
Veldgids NQF4(Vlak 2) voorbereiding
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Hierdie kursus is vir studente wat deeltyds wil studeer. Die kursus duur 8 dae en alle voorbereiding word gedoen vir `n student om dan op sy eie tyd te studeer en die nasionale eksamen te…

Veldgids NQF4(Vlak 2) voorbereiding
04
August
Kruger Nasionale Wildtuin
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Verlengde tyd en opleiding bevorder selfbeeld en selfvertroue!! Opleiding in Balule Natuurreservaat en / of Timbavati /of Kruger Nasionale Wildtuin. Gevaarlike Wild en Benadering en Bosveld Voels word behandel. Laeveld Ekologie en geskiedenis Hierdie kursus…

Kruger Nasionale Wildtuin
26
July
Wapen Bevoegdheid 4
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Eerstens neem dit baie ondervinding as gids (op voertuig) om uitstappies te voet in Groot 5 areas te doen, so, `n beginner gids gaan nie sommer in so posisie geplaas word nie. Om te voertuig…

Wapen Bevoegdheid 4
22
July
Teenwilddiefstal/Anti-poaching
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training
Teenwilddiefstal/Anti-poaching
19
July
Gevorderde Soogdiere
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training
Gevorderde Soogdiere
13
July
Bosveld Voëls Vlak 2
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Ons neem `n dieper kykie na die lewe van voels en die identifisering van voels en hul geluide. Net soos die Waterbergbome kursus is die voels ook vir baie mense `n taai toffie en `n…

Bosveld Voëls Vlak 2
15
May
Voertuig Instandhouding
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training
Voertuig Instandhouding
01
July
Fgasa Voorbereiding
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Ons studente skryf aan die einde van die Gap-jaar die Fgasa eksamen waartydens die bogenoemde kursusse dan bygedra het tot `n omvattende en goeie agtergrond van gidswerk en die afdelings waaruit dit bestaan. Ons werk…

Fgasa Voorbereiding
25
June
SPA en Terapie
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Baie oorde het natuurlik `n spa of ontspannings en oefening sentrum, en om `n student kompeterend te maak in vergelyking met gewone gidse, het ons `n heerlike 3-dag kursus waar ons die basiese terapie metodes…

SPA en Terapie
23
June
Diere in Parke
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training
Diere in Parke
18
June
Bosveld Voëls Vlak 1
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Ons neem `n dieper kykie na die lewe van voels en die identifisering van voels en hul geluide. Net soos die Waterbergbome kursus is die voels ook vir baie mense `n taai toffie en `n…

Bosveld Voëls Vlak 1
13
June
Gevaarlike Wild & Wapenhantering
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Tydens hierdie kurus kyk ons na die optrede, gewoontes, waarskuwingstekens, en hantering van gevaarlike situasies. Dit is baie min dat gidse in so posisie beland en indien hulle doen is dit gewoonlik omdat die gids…

Gevaarlike Wild & Wapenhantering
09
June
Spore & Tekens
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

`n Heerlike deel van veldwerk is die uitkenning van spore en raaksien van tekens wat diere agterlaat. Ek beskryf dit gewoonlik as die bos se koerant en jy kan gaste besig hou met detail van…

Spore & Tekens
07
June
Perdegids
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Oorde wat perderitte aanbied verwag natuurlik dat hierdie deel van hul gidse se werk is. Studente word geleer om met perde te werk, op- en afsaal, perdesiektes, perdry, versorging, voeding en kliente hantering.

Perdegids
05
June
Fotografie
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Hierdie kursus is selfverrykend aangesien jy wonderlike tonele deur die loop van jou loopbaan in die veld gaan sien. Almal kan foto’s neem maar ken nie die tegnieke om van `n gewone foto `n uitstekende…

Fotografie
04
June
Waterberg Bome
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

As daar nou een manier is om `n werkgewer en kollegas te beindruk, is dit om jou plante goed te ken. Omdat baie mense nie vreeslik baie van hierdie afdeling in gidswerk hou nie het…

Waterberg Bome
29
May
Visgids
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Tydens hierdie kursus kyk ons na die varswater lewe wat hoofsaaklik binneland gevind word. Daar is van ons studente wat werk in die Okavango Delta en spesifiek gaste uitneem om vis te vang. Sommige oorde…

Visgids
27
May
Wapenhantering vir Jaggids
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Vir `n gids op wettig in `n Groot 5 area te mag werk is die wettige eenheidstaandaard “Weaponhandling for Business Purposes” nodig. Let wel dat hierdie nie noodwendig alleen deur lodges vereis mag word nie,…

Wapenhantering vir Jaggids
26
May
Jaggids
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Die groot aanvraag in algemene, maar opgeleide jaggidse is amper so groot soos vir veldgidse en het dus die ontstaan van hierdie kursus tot gevolg gehad. `n Jaggids neem spesifiek Suid-Afrikaanse jagters uit op jagtogte….

Jaggids
13
May
Fgasa Eksamen NQF 2 & inskrywing
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Fgasa Prakties NQF 2 ingesluit

Fgasa Eksamen NQF 2 & inskrywing
08
May
Slang Hantering
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Hierdie kursus is `n eendag kursus waartydens 3 modules aangebied word betreffende die hantering van slange. Op `n oord is dit gewoonlik die gidse se werk om slange uit chalets of om die lodge te…

Slang Hantering
01
May
Diere Noodhulp
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Elke persoon wat al `n troeteldier gehad het kan moontlik saam praat oor hoe hulpeloos `n mens voel wanneer daardie dier beseer word en dringend by `n veearts moet uitkom. Die selfde geld dan ook…

Diere Noodhulp
30
April
Pedeatriese Noodhulp
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training
Pedeatriese Noodhulp
28
April
Noodhulp Vlak 1
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

‘n Vereiste vir ‘n natuurgids is Noodhulp – Vlak 1, wat  tydens die veldgidsgids kursus aangebied word teen addisionele koste. Dit is `n nasionale  sertifikaat en vir 3 jaar geldig.

Noodhulp Vlak 1
08
March
IJS Etiket, Selfbestuur en Kroegdiens
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Asgevolg van die groot aanvraag in ‘afgeronde’ gidse is hierdie kursus ontwerp om `n hoër standaard te skep aan studente wat die bedryf moet betree, gidse reeds in die bedryf en ander belangstellendes. Ons kyk…

IJS Etiket, Selfbestuur en Kroegdiens
20
May
Veldgids Vlak 1
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Die kursus se standaard is uiters hoog en uitkoms gebaseer! (Beroepsvoorligting word hier tydens aangebied.) Die kursus is baie volledig en verg toewyding en ‘n opregte belangstelling in die natuur om sukses te behaal. Hierdie…

Veldgids Vlak 1
21
March
Wildplaasbestuur
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Met 17 jaar ondervinding in hierdie afdeling, gee ons die beste leiding en kursus. Eers beroepsvoorligting: Indien jy `n jong persoon is wat die bedryf wil betree, moet jy onthou dat jy nie gaan werk…

Wildplaasbestuur
03
March
Bos & Lodge Kos
12:00 am - 12:00 am Impala Game Ranger Training

Ons het hierdie kursus saamgestel om vir jongmense, met nie baie ondervinding in die kombuis nie, te leer hoe om vir baie mense vinnige en lekker disse aanmekaar te slaan. Studente kry soms werk wat…

Bos & Lodge Kos