Wapenhantering vir Jaggids
- Gap Year, Impala Venue
- 0 (Registered)
-
13
Jan
Free
Vir `n gids op wettig in `n Groot 5 area te mag werk is die wettige eenheidstaandaard “Weaponhandling for Business Purposes” nodig.
Let wel dat hierdie nie noodwendig alleen deur lodges vereis mag word nie, maar dit is die minimum wettige vereiste.
Die voorafgaande eenheidstandaarde vir hierdie eenheid standaard is Hantering van `n handwapen (117705), haelgeweer (119651), jaggeweer en jaggeweer vir besigheidsdoeleindes(123519).
Instructor
Lizel is the Owner of Impala Training and also the instructor of the course "Veldgis 1 & 2"