Visgids
- Gap Year, Impala Venue
- 0 (Registered)
-
13
Jan
Not a member yet? Register Now
Already a member? Login Now
Tydens hierdie kursus kyk ons na die varswater lewe wat hoofsaaklik binneland gevind word.
Daar is van ons studente wat werk in die Okavango Delta en spesifiek gaste uitneem om vis te vang.
Sommige oorde het ook damme wat spesifiek gebruik word vir die gaste om vis te vang.
Jy word geleer van die verskillende varswater visse, hul gewoontes, hoe om knope te maak, aas te gebruik en kliente hantering.
Lizel is the Owner of Impala Training and also the instructor of the course "Veldgis 1 & 2"