Veldgids Vlak 2
- Impala Venue
- 0 (Registered)
-
Impala is toestemming vergun deur Fgasa om `n Fgasa NQF4 (Vlak 2) voorbereidings kursus aan te bied.
Ons maak dit baie duidelik maak dat ons nie die NQF 4 sertifikaat mag uitreik nie, dit word net deur Fgasa en Cathsseta gedoen. Ons doelwit met hierdie kursus is om studente voorteberei vir die NQF 4 prakties en teoretiese eksamen wat eers mag geskryf word sodra `n student 260 dae ondervinding as veldgids opgedoen het en self by Fgasa toestemming verkry het om die eksamens te mag aflê.
Dit is `n wonderlike geleentheid om seker te maak dat jy as gids vorder in die bedryf en nie stagneer op Vlak 1 (NQF4) nie. Daar is baie min gidse in die land met die Vlak 2 (NQF4) kwalifikasie en dit gee jou dan die geleentheid om by hoe klas lodges aansoek te doen met baie beter salaris vooruitsigte.
Instructor
Lizel is the Owner of Impala Training and also the instructor of the course "Veldgis 1 & 2"