Spore &Tekens
- Gap Year, Impala Venue
- 0 (Registered)
-
13
Jan
Not a member yet? Register Now
Already a member? Login Now
`n Heerlike deel van veldwerk is die uitkenning van spore en raaksien van tekens wat diere agterlaat.
Ek beskryf dit gewoonlik as die bos se koerant en jy kan gaste besig hou met detail van die bos en dit `n nuwe betekenis gee sonder om een dier te sien (veral as die wild die dag moeilik is om te vind!).
Lizel is the Owner of Impala Training and also the instructor of the course "Veldgis 1 & 2"