Baie oorde het natuurlik `n spa of ontspannings en oefening sentrum, en om `n student kompeterend te maak in vergelyking met gewone gidse,
het ons `n heerlike 3-dag kursus waar ons die basiese terapie metodes leer betreffende maserings, ontspanning, naels en hande en vele meer.
Baie oorde is diep binne-in groter reservate gelee en kan nie terapeute uit dorpe kry om gou in te kom vir een of twee afsprake nie.
Indien jy as gids hierdie takies ook op `n professionele vlak kan verrig, maak dit net meer deure oop vir jou!