Hierdie kursus is `n eendag kursus waartydens 3 modules aangebied word betreffende die hantering van slange.
Op `n oord is dit gewoonlik die gidse se werk om slange uit chalets of om die lodge te verwyder en hierdie kursus spreek die verpligtinge aan.
Die kursus is geakkrediteer by die Herpetologiese Vereniging van Mpumalanga en sluit al die gevaarlike slange in.
Dit help ook baie vir studente wat `n inherente vrees het vir slange en dit te oorkom en meer van hierdie diere te verstaan en respek te ontwikkel.
Instructor
Lizel is the Owner of Impala Training and also the instructor of the course "Veldgis 1 & 2"
Elsie is Our Instructor in the Following Courses:
Perdegids
Wildplaas Bestuur
Waterberg Bome
Bosveld voƫls
Slang Hantering
Students List
No student enrolled.