Jaggids
- Gap Year, Impala Venue
- 0 (Registered)
-
08
Jan
Not a member yet? Register Now
Already a member? Login Now
Die groot aanvraag in algemene, maar opgeleide jaggidse is amper so groot soos vir veldgidse en het dus die ontstaan van hierdie kursus tot gevolg gehad.
`n Jaggids neem spesifiek Suid-Afrikaanse jagters uit op jagtogte. Jy hoef slegs `n volwaardige Proffesionele Jagterslisensie te hê indien jy buitelandse kliënte uitneem en moet dan ook 21 jaar oud wees.
Met hierdie kursus kan jy solank begin werk as algemene jaggids en sodoende jou kennis en ervaring opbou totdat jy gereed is om die volgende stap te neem.
Lizel is the Owner of Impala Training and also the instructor of the course "Veldgis 1 & 2"