IJS Etiket, Selfbestuur en Kroegdiens
- Gap Year, Impala Venue
- 0 (Registered)
-
Asgevolg van die groot aanvraag in ‘afgeronde’ gidse is hierdie kursus ontwerp om `n hoër standaard te skep aan studente wat die bedryf moet betree, gidse reeds in die bedryf en ander belangstellendes. Ons kyk na studente se persoonlikhede, hul kommunikasie metodes, aanbiedingsmetodes en talle ander belangrike aspekte wat een gids bo `n ander laat uitstaan.
Daar word van gidse vereis om saam met hul gaste in restaurante te eet (‘hosting’), te help met bediening, gesprekke te voer en bekendstellings. Die meeste gidse het ongelukkig nie hierdie vermoëns nie en stel telkemale hul werkgewer en hulself in ‘n swak lig omdat hulle juis werk met gaste wat meestal uit hoër klasse van die samelewing bestaan. Baie lodges vereis ook kroegdiens en ons kyk na wyne en drankies bedien en maak.
Goeie maniere en gewoontes sal enige gids se fooitjies en loopbaan positief beinvloed!!
As jy nog nie in so situasie was nie, maak seker dat jy voorberei is vir die dag wat dit met jou gebeur.
Instructor
Lizel is the Owner of Impala Training and also the instructor of the course "Veldgis 1 & 2"
Chantel is Our instructor for the courses: "IJS & Boskos"
Elsie is Our Instructor in the Following Courses: Perdegids Wildplaas Bestuur Waterberg Bome Bosveld voëls Slang Hantering