Fotografie
- Gap Year, Impala Venue
- 0 (Registered)
-
13
Jan
Not a member yet? Register Now
Already a member? Login Now
Hierdie kursus is selfverrykend aangesien jy wonderlike tonele deur die loop van jou loopbaan in die veld gaan sien.
Almal kan foto’s neem maar ken nie die tegnieke om van `n gewone foto `n uitstekende foto te maak nie.
Studente wat nie van die duurder kameras kan aanskaf nie, kan selfs hul selfone gebruik en daarmee leer aangesien een van `n jong gids se eerste salarisse gewoonlik uitgegee word op die aanskaf van `n ordentlike kamera!
Lizel is the Owner of Impala Training and also the instructor of the course "Veldgis 1 & 2"