Baie studente verkies om aan die einde van die Gap-jaar hul Fgasa kursus te skryf waar al die bogenoemde kursusse
dan bygedra het tot `n omvattende en goeie agtergrond van gidswerk en die afdelings waaruit dit bestaan.
Ons werk vraestelle uit, doen die praktiese asesserings en berei voor vir die finale Fgasa eksamen.