Ons neem `n dieper kykie na die lewe van voels en die identifisering van voels en hul geluide.
Net soos die Waterbergbome kursus is die voels ook vir baie mense `n taai toffie en `n bietjie meer aandag en tyd op hierdie meer gespesialiseerde kursus kan jou help om die algemene voels beter te leer ken.
Hierdie is ook `n veld waarmee jy gaste en werkgewers vinnig beindruk en daar is natuurlik baie mense wat juis voelkykers is wat lodges en oorde besoek vir hierdie doel.
Hierdie kursus vind tydens die Kruger wildtuin Kursus plaas.