Gap Year

Gap Year

“GAP-YEAR” / OORBRUGGINGSJAAR – 6  Maande

Dit neem `n paar jaar om veldkennis en ondervinding op te doen, maar jy kan jou kursusse oor 6  maande versprei waartydens jy al die kursusse doen teen `n beter prys as wat jy dit een vir een sou doen.

 

½ Gap-year / Oorbruggings jaar (ekstra inligting)

5  maande kursus: Kursusse se pryse is laer en addisionele kursusse/opleiding word aangebied wat nie as kort kursusse beskikbaar is nie.   (Etes, verblyf, kursusse in prys ingesluit.)(Sakgeld en wasgoed uitgesluit.) Anders as by `n college of universiteit het die studente dan nie lang vakansies nie om die kursus so bekostigbaar en effektief as moontlik te maak. Studente verkies ook om aan die einde van die gap-jaar hul groter kursusse se eksamens af te le, soos die Veldgids Fgasa kursus. Studente kwalifiseer oor `n korter tydperk en kan vroeer begin met hul loopbane in die bedryf.

 

Betalings Planne:

Plan A Gapjaar – Eenmalige betaling R108 000.00
Plan B Gapjaar – Deposito R25 000.00

                            +  R30 000.00 x 3

R115 000.00
Plan C Gapjaar – Deposito R25 000.00

                            +  R18 000.00 x 5

R120 000.00
Plan D Gapjaar – Deposito R15 000.00

                            +  R11000.00 x 10

R125 000.00
Plan E Veldgids Nqf 2 – Eenmalige betaling

(sonder Fgasa registrasie en Noodhulp)

R45 500.00
Plan F Veldgids Nqf 2 – Deposito R10 000

                            + R10 000 x 4

(sonder Fgasa registrasie en Noodhulp)

R50 000.00

 

 

PROGRAM VIR 2022

  IMPALA 2022 Tyd Merk X  
  Breuk Jaar 27 Feb – 04 Jul     Sien Betalings Plan
1 Bos- en Lodge Kos 27 Feb – 3 Mrt 5 dae   R5 250
2 IJS Etiket, Selfbestuur en Kroegdiens 4 Mrt – 8 Mrt 5 dae   R4 250
3 Wildplaasbestuur 9 Mrt – 21 Mrt 13 dae   R9 800
4 Veldgids Vlak 1  NQF2(Fgasa) 21 Mrt – 20 Mei 63 dae   R49 500
5 Af 14 Apr – 22 Apr 8    
6 Noodhulp Vlak 1 27 Apr – 28 Apr 2 dae   R3 000
7 Pedeatriese Noodhulp 29 Apr – 30 Apr 2 dae   R3 500
8 Diere Noodhulp 01 Mei 1   R3 250
  Slang Hantering 07 -08 Mei 3   R3 000
9 Fgasa Eksamen NQF 2 & inskrywing 13 Mei 1   R4 000
  Fgasa Prakties NQF 2 ingesluit 14 Mei 1    
  Voertuig Instandhouding 15 Mei 1   R1 800
  Af 21 Mei – 22 Mei 2    
10 Jaggids 23 Mei – 26 Mei 4   R5 600
  Wapenhantering vir Jaggids 27 Mei 1   R3 000
11 Visgids 28 Mei – 29 Mei 2   R3 850
12 Waterberg Bome 30 Mei – 04 Jun 6   R4 250
13 Fotografie 05 Jun 1   R2 450
14 Perdegids 06 Jun – 07 Jun 2   R3 850
15 Spore &Tekens 08 Jun – 09 Jun 2   R3 850
16 Gevaarlike Wild & Wapenhantering 10 Jun – 13 Jun 4   R4 850
17 Bosveld Voels Vlak 1 14 Jun – 18 Jun 5   R4 250
  Af 19 Jun      
18 Diere in Parke 20 Jun – 23 Jun 4   R6 500
19 SPA en Terapie 24 Jun – 25 Jun 3   R4 500
  Fgasa Voorbereiding 26 Jun – 01 Jul 6   R8 000
  Af 02 Jul – 04 Jul 3    
  Fgasa Eksamen & Prakties 05 Jul – 07 Jul 3   Ingesluit by kursus
  Einde van Breuk-Jaar 07 Jul      
IJS Etiket, Selfbestuur en Kroegdiens
R4,250.00
(0 vote)

IJS Etiket, Selfbestuur en Kroegdiens

Jan 14, 2022 / No Comments

Asgevolg van die groot aanvraag in ‘afgeronde’ gidse is hierdie kursus ontwerp om `n hoër standaard te skep aan studente wat die bedryf moet betree, gidse reeds in die bedryf en ander belangstellendes. Ons kyk…

Fgasa Voorbereiding
R8,000.00
(0 vote)

Fgasa Voorbereiding

Jan 13, 2022 / No Comments

Baie studente verkies om aan die einde van die Gap-jaar hul Fgasa kursus te skryf waar al die bogenoemde kursusse dan bygedra het tot `n omvattende en goeie agtergrond van gidswerk en die afdelings waaruit…

SPA en Terapie
R4,500.00
(0 vote)

SPA en Terapie

Jan 13, 2022 / No Comments

Baie oorde het natuurlik `n spa of ontspannings en oefening sentrum, en om `n student kompeterend te maak in vergelyking met gewone gidse, het ons `n heerlike 3-dag kursus waar ons die basiese terapie metodes…

Bosveld Voëls Vlak 1
R4,250.00
(0 vote)

Bosveld Voëls Vlak 1

Jan 13, 2022 / No Comments

Ons neem `n dieper kykie na die lewe van voels en die identifisering van voels en hul geluide. Net soos die Waterbergbome kursus is die voels ook vir baie mense `n taai toffie en `n…

Gevaarlike Wild & Wapenhantering
R4,850.00
(0 vote)

Gevaarlike Wild & Wapenhantering

Jan 13, 2022 / No Comments

Tydens hierdie kurus kyk ons na die optrede, gewoontes, waarskuwingstekens, en hantering van gevaarlike situasies. Dit is baie min dat gidse in so posisie beland en indien hulle doen is dit gewoonlik omdat die gids…

Spore &Tekens
R3,850.00
(0 vote)

Spore &Tekens

Jan 13, 2022 / No Comments

`n Heerlike deel van veldwerk is die uitkenning van spore en raaksien van tekens wat diere agterlaat. Ek beskryf dit gewoonlik as die bos se koerant en jy kan gaste besig hou met detail van…

Perdegids
R3,850.00
(0 vote)

Perdegids

Jan 13, 2022 / No Comments

Oorde wat perderitte aanbied verwag natuurlik dat hierdie deel van hul gidse se werk is. Studente word geleer om met perde te werk, op- en afsaal, perdesiektes, perdry, versorging, voeding en kliente hantering.

Fotografie
R2,450.00
(0 vote)

Fotografie

Jan 13, 2022 / No Comments

Hierdie kursus is selfverrykend aangesien jy wonderlike tonele deur die loop van jou loopbaan in die veld gaan sien. Almal kan foto’s neem maar ken nie die tegnieke om van `n gewone foto `n uitstekende…

Waterberg Bome
R4,250.00
(0 vote)

Waterberg Bome

Jan 13, 2022 / No Comments

As daar nou een manier is om `n werkgewer en kollegas te beindruk, is dit om jou plante goed te ken. Omdat baie mense nie vreeslik baie van hierdie afdeling in gidswerk hou nie het…

Visgids
R3,850.00
(0 vote)

Visgids

Jan 13, 2022 / No Comments

Tydens hierdie kursus kyk ons na die varswater lewe wat hoofsaaklik binneland gevind word. Daar is van ons studente wat werk in die Okavango Delta en spesifiek gaste uitneem om vis te vang. Sommige oorde…

Wapenhantering vir Jaggids
R3,000.00
(0 vote)

Wapenhantering vir Jaggids

Jan 13, 2022 / No Comments

Vir `n gids op wettig in `n Groot 5 area te mag werk is die wettige eenheidstaandaard “Weaponhandling for Business Purposes” nodig. Let wel dat hierdie nie noodwendig alleen deur lodges vereis mag word nie,…

Slang Hantering
R3,000.00
(0 vote)

Slang Hantering

Jan 13, 2022 / No Comments

Hierdie kursus is `n eendag kursus waartydens 3 modules aangebied word betreffende die hantering van slange. Op `n oord is dit gewoonlik die gidse se werk om slange uit chalets of om die lodge te…

Diere Noodhulp
R3,250.00
(0 vote)

Diere Noodhulp

Jan 13, 2022 / No Comments

Elke persoon wat al `n troeteldier gehad het kan moontlik saam praat oor hoe hulpeloos `n mens voel wanneer daardie dier beseer word en dringend by `n veearts moet uitkom. Die selfde geld dan ook…

Noodhulp Vlak 1
R3,000.00
(0 vote)

Noodhulp Vlak 1

Jan 13, 2022 / No Comments

‘n Vereiste vir ‘n natuurgids is Noodhulp – Vlak 1, wat  tydens die veldgidsgids kursus aangebied word teen addisionele koste. Dit is `n nasionale  sertifikaat en vir 3 jaar geldig.

Bos & Lodge Kos
R5,250.00
(0 vote)

Bos & Lodge Kos

Jan 13, 2022 / No Comments

Ons het hierdie kursus saamgestel om vir jongmense, met nie baie ondervinding in die kombuis nie, te leer hoe om vir baie mense vinnige en lekker disse aanmekaar te slaan. Studente kry soms werk wat…

  • Teacher impalatr
  • (0 vote)
  • 0 Students
Jaggids
R5,600.00
(0 vote)

Jaggids

Jan 8, 2022 / No Comments
Wat behels hierdie kursus? Die groot aanvraag in algemene, maar opgeleide jaggidse is amper so groot soos vir veldgidse en het dus die ontstaan van hierdie kursus tot gevolg gehad. `n Jaggids neem spesifiek Suid-Afrikaanse...
Wildsplaas Bestuur
R9,800.00
(0 vote)

Wildsplaas Bestuur

Jan 8, 2022 / No Comments
Wat behels hierdie kursus? Met 17 jaar ondervinding in hierdie afdeling, gee ons die beste leiding en kursus. Eers beroepsvoorligting: Indien jy `n jong persoon is wat die bedryf wil betree, moet jy onthou dat...
Veldgids Vlak 1
R49,500.00
(0 vote)

Veldgids Vlak 1

Jan 8, 2022 / No Comments
More about this Course Die kursus se standaard is uiters hoog en uitkoms gebaseer! (Beroepsvoorligting word hier tydens aangebied.) Die kursus is baie volledig en verg toewyding en ‘n opregte belangstelling in die natuur om...