preloder

`n Heerlike deel van veldwerk is die uitkenning van spore en raaksien van tekens wat diere agterlaat. Ek beskryf dit gewoonlik as die bos se koerant en jy kan gaste besig hou met detail van die bos en dit `n nuwe betekenis gee sonder om een dier te sien (veral as die wild die dag moeilik is om te vind!).

  • Date
    January 12, 2018
    `n Heerlike deel van veldwerk is die uitkenning van spore en raaksien van tekens wat diere agterlaat. Ek beskryf dit gewoonlik as die bos se koerant […]
  • Date
    January 12, 2018
    Ons het hierdie kursus saamgestel om vir jongmense, met nie baie ondervinding in die kombuis nie, te leer hoe om vir baie mense vinnige en lekker […]
  • Date
    January 12, 2018
    Oorde wat perderitte aanbied verwag natuurlik dat hierdie deel van hul gidse se werk is. Studente word geleer om met perde te werk, op- en afsaal, […]
  • Date
    January 11, 2018
    Tydens hierdie kursus kyk ons na die varswater lewe wat hoofsaaklik binneland gevind word. Daar is van ons studente wat werk in die Okavango Delta en […]
  • Date
    January 11, 2018
    As jy bekend is met al die programme op televisie waar die ouens in die veld moet oorleef en vuur maak of water vind op vreemde […]
  • Date
    January 11, 2018
    Elke persoon wat al `n troeteldier gehad het kan moontlik saam praat oor hoe hulpeloos `n mens voel wanneer daardie dier beseer word en dringend by […]
  • Date
    January 11, 2018
    Vir `n gids op wettig in `n Groot 5 area te mag werk is die wettige eenheidstaandaard “Weaponhandling for Business Purposes” nodig. Let wel dat hierdie […]
  • Date
    January 11, 2018
    Die groot aanvraag in algemene, maar opgeleide jaggidse is amper so groot soos vir veldgidse en het dus die ontstaan van hierdie kursus tot gevolg gehad. […]