Baie studente verkies om aan die einde van die Gap-jaar hul Fgasa kursus te skryf waar al die bogenoemde kursusse dan bygedra het tot `n omvattende […]
Tydens hierdie kurus kyk ons na die optrede, gewoontes, waarskuwingstekens, en hantering van gevaarlike situasies. Dit is baie min dat gidse in so posisie beland en […]
Hierdie kursus is `n eendag kursus waartydens 3 modules aangebied word betreffende die hantering van slange. Op `n oord is dit gewoonlik die gidse se werk […]
Hierdie kursus is selfverrykend aangesien jy wonderlike tonele deur die loop van jou loopbaan in die veld gaan sien. Almal kan foto’s neem maar ken nie […]