preloder
Visgids
January 11, 2018
Diere Noodhulp
January 11, 2018

Wildernis Oorlewing

As jy bekend is met al die programme op televisie waar die ouens in die veld moet oorleef en vuur maak of water vind op vreemde maniere, is dit die kurus vir jou. Dit is dan ook nie net `n oorlewings kursus nie, maar `n groot deel daarvan word gewei aan noodhulp in die veld, wat `n mens kan eet en nie, wat om te doen in `n nood situasie as iemandgewond is, vergiftig word, gebyt word deur n spinnekop of slang, skok, hitte-uitputting, deur weerlig geslaan word en vele meer. Jy hoef nie in die bos te bly en werk om so kursus te doen nie en dis definitief `n MOET vir elke jong man. Internasionaal geakrediteer.