preloder
Voëls
January 12, 2018
Fotografie
January 12, 2018

Waterberg Bome en Plante

As daar nou een manier is om `n werkgewer en kollegas te beindruk, is dit om jou plante goed te ken. Omdat baie mense nie vreeslik baie van hierdie afdeling in gidswerk hou nie het hulle ook nie baie kennis daarvan nie en is dit `n spesiale “wapen” waarmee jy vinnig mense kan beindruk en vir jou `n naam maak in die bedryf.