preloder
Perdegids
January 12, 2018
Wildernis Oorlewing
January 11, 2018

Visgids

Tydens hierdie kursus kyk ons na die varswater lewe wat hoofsaaklik binneland gevind word. Daar is van ons studente wat werk in die Okavango Delta en spesifiek gaste uitneem om vis te vang. Sommige oorde het ook damme wat spesifiek gebruik word vir die gaste om vis te vang. Jy word geleer van die verskillende varswater visse, hul gewoontes, hoe om knope te maak, aas te gebruik