preloder
Fotografie
January 12, 2018
Boskos en Spyseniering
January 12, 2018

Spore en Veldtekens

`n Heerlike deel van veldwerk is die uitkenning van spore en raaksien van tekens wat diere agterlaat. Ek beskryf dit gewoonlik as die bos se koerant en jy kan gaste besig hou met detail van die bos en dit `n nuwe betekenis gee sonder om een dier te sien (veral as die wild die dag moeilik is om te vind!).