preloder
Lodgekos
January 11, 2018
Noodhulp
January 11, 2018

KNP

‘N INLEIDING TOT DIE KRUGER NASIONALE PARK

Verlengde tyd en opleiding bevorder selfbeeld en selfvertroue!!
Opleiding in Balule Natuurreservaat en / of Timbavati /of Kruger Nasionale Wildtuin.
Gevaarlike Wild en Benadering
Laeveld Ekologie en geskiedenis
Hierdie kursus is handig indien jy dalk in die Laeveld werk – aangesien jy nie weet waar jy gaan werk nie.
Diere in die KNP tree oor die algemeen anders op as op gewone wildplase en ons leer hierdie gedrag.