preloder
Oorbruggings Kursus
January 12, 2018
Gevaarlike Wild Teorie
January 12, 2018

Fgasa Prep

Baie studente verkies om aan die einde van die Gap-jaar hul Fgasa kursus te skryf waar al die bogenoemde kursusse dan bygedra het tot `n omvattende en goeie agtergrond van gidswerk en die afdelings waaruit dit bestaan. Ons werk vraestelle uit, doen die praktiese asesserings en berei voor vir die finale Fgasa eksamen.