preloder
Wildernis Oorlewing
January 11, 2018
Wapenhantering
January 11, 2018

Diere Noodhulp

Elke persoon wat al `n troeteldier gehad het kan moontlik saam praat oor hoe hulpeloos `n mens voel wanneer daardie dier beseer word en dringend by `n veearts moet uitkom. Die selfde geld dan ook wanneer jy op `n wildplaas of lodge of selfs `n gewone plaas werk en met beseerde diere te doen kry. In die wild-/plaas bedryf is die afstande ook ver na die naaste veearts toe en jou kennis opgedoen tydens so kursus kan dalk net `n dier se lewe red. Daar is min dinge wat so goor voel as `n dier in jou sorg sy lewe verloor en jy weet jy kon dalk meer gedoen het. Ek voel dat elke