preloder
Spore en Veldtekens
January 12, 2018
Perdegids
January 12, 2018

Boskos en Spyseniering

Ons het hierdie kursus saamgestel om vir jongmense, met nie baie ondervinding in die kombuis nie, te leer hoe om vir baie mense vinnige en lekker disse aanmekaar te slaan. Studente kry soms werk wat vereis dat hulle klein boskampe moet bestuur en kosmaak of byvoorbeeld vir jagters wat kom jag. Ons doen die basiese kosse, versiering en bediening wat `n bord kos na `n 5-ster ete laat ly