preloder
January 11, 2018

‘n Tipiese dag by Impala

January 11, 2018

Hoekom Impala?

FGASA geakkrediteerd Professionele, prakties-georiënteerde en genotvolle opleiding. Hoë standaarde wat in die industrie bekend is en aanstellings bevorder. Impala se groot hoeveelheid kontakte in die bedryf. […]
January 11, 2018

Opleiding by Impala

Eko-toerisme is een van die snelgroeiendste ekonomiese sektore in Suider-Afrika. Grondeienaars word daarom genoodsaak om hul plase te omskep in privaat natuurreservate, lodges, boskampe en jagplase. […]