Kursus Pryse
KOSTES VERBONDE EN BANK BESONDERHEDE
Alle deposito's is betaalbaar ten minste 30 dae voor begin van kursus om u plek te verseker. Faks asseblief die deposito strokie en voltooide aansoekvorm na faks no: 0865141292 en hou as bewyse. Deposito’s is nie terugbetaalbaar en dien as kanselasiefooie.
KURSUS |
TYDSDUUR |
2011 |
Deposito |
2012 |
Veldgids (1+2)
Noodhulp |
24 dae
2 dae tydens Veldgids |
R 11 750
R 550 |
3 500 |
|
Veldgids (vanaf Jun) |
21 dae |
R10 750 |
3 500 |
12 000 |
Veldgids (vanaf Jun) |
2 maande (eenmalig) |
R23 000 |
6 000 |
25 000 |
|
2 maande (paaiemente) |
R24 000 |
6 000 |
26 000 |
Nasionale Eksamen |
Tydens Veldgids (2mnde) |
R 2 950 |
2 950 |
3 000 |
Wildplaasbestuur |
12 dae |
R 7 250 |
3 500 |
7 250 |
Nature Exposed |
5 dae / 6 nagte |
R 3 250 |
3 250 |
3 250 |
Veldgids (Vlak 3) |
20 dae |
R 20 500 |
8 000 |
20 500 |
Jaggids |
5 dae |
R 4 950 |
2 500 |
4 950 |
IJS Afrondings Kursus |
5 dae |
R 5 250 |
2 500 |
5 250 |
Boskos en Spysen. |
5 dae |
R 4 350 |
Volle bedrag |
4 350 |
Wildernis Terapie |
10 dae |
R 9 500 |
Volle bedrag |
9 500 |
Instrukteurs Kursus |
3 maande |
R 27 000 |
10 000 |
28 000 |
Bank Besonderhede:
Name:
IMPALA GAME RANGER TRAINING
BANK:
STANDARD BANK
CHEQUE ACCOUNT
ACCount No:
032205872
BRANCH:
BELA - BELA
BRANCH CODE:
053047
Let wel
Deposito’s is nie terugbetaalbaar nie! Maak ook seker dat alle betalings slegs in die Impala rekening betaal moet word en geen ander rekening is geldig nie!!
Kursus beskikbaarheid en besprekings
Ons is vol bespreek tot in die helfte van 2012. Indien jy sou belangstel om in skryf kan jy jou naam op `n waglys laat plaas. Daar is mense wat bespreek het wat nog nie hul deposito’s betaal het nie en daar is ook gereeld plekke wat oop gaan soos mense hul kursus datums verskuif. Ons werk op `n “First come, first serve” basis, so praat met Marni om te hoor of daar nog plek is vir die datum waarin jy belangstel.
|