Het jy geweet dat ‘n kremertart boom eintlik ‘n vetplant is, en dat dit ook die grootste vetplant is.

APRIL NUUSBRIEF!

Laai dit hier af >>

Wat se die mense?

"Wil ook net se baie dankie wat julle vir my kind beteken. Ek het hom skaars herken Saterdag. Hy het nou regtig 'n man geword ek kon my verkyk en is baie trots op hom. Ek sal enige tyd Impala aanbeveel vir die jongmense."

Baie groete
Marietjie

Impala Natuurgids Opleiding

Oor ons

Eko-toerisme is tans een van die snelgroeiendste ekonomiese sektore in Suider-Afrika. Grondeienaars word daarom  genoodsaak om hul plase te omskep in privaat natuurreservate, lodges, boskampe en jagplase. Daar is dus ‘n baie groot vraag na opgeleide natuurgidse (veldgidse) en bestuurders in Suid-Afrika en omliggende buurstate.
By Impala waarborg ons u die beste moontlike opleiding, diens en waarde vir geld (en natuurlik ook 'n onvergeetlike ondervinding... Meer >>

Nattuurgids Kursusse

Die kursus se standaard is uiters hoog en uitkoms gebaseer!!  (Beroepsvoorligting word tydens kursus aangebied.)  Dit is'n baie volledig kursus en verg toewyding en ‘n opregte belangstelling in die natuur om sukses te behaal.  Hierdie kursus behels teoretiese sowel as praktiese werk wat die leerder toerus om 'n aanwins vir sy toekomstige werkgewer te wees. Leerders leer hoe om die natuur te interpreteer en op 'n interessante en betekenisvolle manier hul kennis aan gaste te kan oordra. Hou in gedagte dat ‘n gids NIE Groot 5 ondervinding of wapen opleiding nodig... Meer >>

Tourism Nature Courses (Kan julle hierdie deel aseblief vertaal ??)

A fun-filled learning experience in the wilderness of Africa! Join the experienced Game Ranger, Nesele (Honey Badger), for 10 days in the bush and experience Africa through different eyes. The Bio-Experience is a short course aimed at young people who wish to learn more about nature... For those who wish to get that little more from an African adventure... More >>