preloder
Opleiding by Impala
January 11, 2018
‘n Tipiese dag by Impala
January 11, 2018

Hoekom Impala?

FGASA geakkrediteerd
Professionele, prakties-georiënteerde en genotvolle opleiding.
Hoë standaarde wat in die industrie bekend is en aanstellings bevorder.
Impala se groot hoeveelheid kontakte in die bedryf.
Hulp met plasings en met werksoek. Geen addisionele tariewe nie!
Gerieflike opleidingsfasiliteit. (Jy hoef NIE jou eie tent te bring, in `n slaapsak te slaap of sonder krag te probeer leer nie!! Hierdie is ernstige kursusse en jy het die beste geleentheid nodig om jou beste te lewer.)
Impala se bekende naam en goeie reputasie.
Huidiglik betsaan Impala reeds 17 jaar en hierdie feit behoort van self te spreek.
Ons studente oor die algemeen tydens `n kursus tot 3 maande maksimum neem om werk te kry.
Studente word nie misbruik met sogenaamde “indiensopleiding” en vervang dan plaaswerkers nie!
Jou opleiding is goed genoeg dat jy dadelik kan begin werk en jy het nie “indiensopleiding” nodig nie